Wanneer Jy dinge oordink Verdrink in jou eie gedagtes Die analitiese aspek van jou brein uitbrand jy al die moontlike senarios in 3d uitgespeel het met elk vier moontlike by opsies en karakters. Die blote feit van net die kat uit boom te kyk het ek amper my 3 breinselle laat uitbrand. ST. #ST #inker #inkinafrikaans #afrikaans #cat #oordink #writer
22 0
'n Vriendin van my het hierdie 'n paar jaar terug vir my gesê toe ek gesukkel het om oor 'n ou te kom, en toe sy dit sê was ek dadelik (soos in dadelik) oor hom. Dit het my lewe verander, asook my uitkyk en perspektief op wat ek verdien. - - - #afrikaans #trotsafrikaans #quote #lie#liefde/a> #liefde #gedig #gedigte #digter #skrywer #skryf #woorde #storie #dromer #tumblr #oordink #gedagtes #verdrink #hart #harte #siel #tiener #talent #denker #diep #emosie #literatuur
263 10
Daar is altyd twee kante van 'n storie, maak nie saak hoe plat die pannekoek is nie. - - - #afrikaans #trotsafrikaans #quote #lie#liefde/a> #liefde #gedig #gedigte #digter #skrywer #skryf #woorde #storie #dromer #tumblr #oordink #gedagtes #verdrink #hart #harte #siel #tiener #talent #denker #diep #emosie #literatuur
206 6