Vandag. Vandag het ek weer aan jou gedink, soos enige ander dag. Vandag, vandag was anders. Vandag het ek gewens ek kon jou vertel hoe dit n leun is. Tyd maak nie wonde gesond nie, nie die van ware liefde nie. Vandag wou ek jou vertel van hoe ek dink dat ons vir mekaar gemaak is. Maar ons tyd was nie toe nie. Dis ook nie nou nie. Maar die hemel weet, ek hoop dis eendag. En ag, vandag is daar baie dinge wat ek vir jou wil se, maar ek weet nie hoe nie. #gedagtes #virhom #hierdieman #wens #bid #hemel #byjou #jy #eendag
3 0
Die middernag man Jy is my "2 uur-die-oggend-kan-nie-slaap-nie" gedagtes. Altyd alomteenwoordig. Jy besef dit nie. Glad nie. En ek is eintlik net simpel. Maar jy loop met n stuk van my siel by jou rond. Ons is soos Romeo en Juliet. 'n Fokop van die begin af. Want ons drome het verlore geraak in die nagte wat ons saam was. Dit verstom my hoe jy vir vier jaar al, al is waaraan ek kan dink. Dit voel vir my asof jy altyd die een sal wees met wie ek ander vergelyk. Daar sal nooit weer 'n eerste wees nie, nooit weer 'n jy nie. Met jou oseaan-agtige blou oë kon jy met my toor en reg deur, tot in die diepste kamers van my siel kyk. Ek bid met alles in my dat jy gelukkig is by haar. Maar ek bid selfs nog harder dat jy eendag gelukkig sal wees saam met my. Tot dan, bly jy my middernag man. #gedagtes #thoughts #you #jy #afrikaans #wens #bid #hy #ek #middernag #middernagman
3 0
Jy weet jy doen die "adult" ding wanneer jy heeltemal vergeet dis eintlik skool vakansie en jy besef dit eers op die laaste dag. 😬 - - - #afrikaans #trotsafrikaans #quote #lie#liefde/a> #liefde #gedig #gedigte #digter #skrywer #skryf #woorde #storie #dromer #tumblr #oordink #gedagtes #verdrink #hart #harte #siel #tiener #talent #denker #diep #emosie #literatuur
110 2
wolkekrabbers.
18 1
Soos in nooit!
17 1
Leef met jou oë oop
28 1