Sondag in Rapport . Vonnis bring net ’n mate van troos vir Poppie se pa . Die biologiese pa van Poppie van der Merwe, die driejarige meisietjie wat deur haar ma en stiefpa doodgemaak is, is tevrede dat dié “monsters” lewenslange tronkstraf opgelê is. Maar dit vat niks van sy hartseer weg nie, sê Christo van der Merwe. Sy eksvrou, Louisa Koekemoer, en dié se man, Kobus, is Donderdag in die hooggeregshof in Pretoria gevonnis. Regter Bert Bam het die egpaar ook tot tien jaar tronkstraf gevonnis weens die mishandeling van Poppie en haar vyfjarige boetie. . Foto's: @deonraath . #Poppie #PoppieVanDerMerwe #Court #rapport #documentary #photography #photojournalism #portraitphotography #Nikon
1 0
BESOOOKKK... MEMANAAH DI JALUR SUNAH SAKSIKAN EPISODE POTRET SCTV #Memanah punya sejarah panjang dalam perjalanan peradaban manusia. Berawal untuk berburu, berperang, hingga kemudian menjadi hobi dan #olahraga. Bagi umat #Muslim, di samping bermanfaat bagi kesehatan, memanah jadi aktivitas yang disunahkan Nabi Muhammad SAW. . Saksikan #POTRET episode "Memanah di Jalur Sunah", Senin, 28 Mei 2018, pukul 01.45 WIB di #SCTV. . #memanah #PanahanTradisional #archery #pan#panahana> #kpbi #komunitaspanahanberkudaindonesia #horsebackarchery #puasa #ramadan #sunnah #panahan #documentary #documentaryfilm #potretmenembusbatas #potretmenembusbatassctv #liputan6 #liputan6dotcom #liputan6sctv
1 0